top of page
images.png

Babaprogram en leerprogram

Die Speel, Leer, Wen kurrikulum word gevolg. Die kurrikulum is die voorloper vir CAPS wat vanaf graad R gevolg word. Ons klassies bied jou kind die geleentheid om mylpale te behaal en ten volle te ontwikkel. Babamasering en rek en strek oefeninge word daagliks in babaklasse gedoen. Ons gee baie aandag aan nodige stimulasie en persepsuele ontwikkeling. Ons het n gekwalifiseerde graad R juffrou en ons volg die departementele CAPS program in die graad R klas. Vorige jare se graad R maats presteer goed op skool en baie van hulle is top presteerders.

Babaprogram en leerprogram: Events

Dis lekker by Tuindwergies!

Speel, speel is niks vir ons te veel

Babaprogram en leerprogram: Gallery
bottom of page